LEER BY JEHOVAH SE VRIENDE
Mefiboset
Gebruik hierdie gedrukte aktiwiteit om by Jehovah se vriend Mefiboset te leer.
Ouers, lees en bespreek 2 Samuel 19:28-30 met julle kinders.
Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.
Knip die prentjies op die eerste bladsy uit, en gebruik dan die tweede bladsy om ’n 3D-model te maak deur die instruksies te volg. Beantwoord die vrae uit die video terwyl julle saam aan die aktiwiteit werk. As jy die vorige 3D-modelle in hierdie reeks het, kan jy dit bymekaarvoeg en ’n boek maak.