Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mrt artikel 5
  • Planne vir Bybellees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Planne vir Bybellees
  • Nog onderwerpe
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe kan ek Bybellees genotvoller maak?
    Ontwaak!—2001
  • Deel 1: Hersiening
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Hoe gesinslede saamwerk om ’n volle deelname te hê—aan Bybelstudie
    Ons Koninkryksbediening—1999
  • Die Teokratiese Bedieningskool vir 2002
    Ons Koninkryksbediening—2001
Sien nog
Nog onderwerpe
mrt artikel 5
’n Vrou kyk na die Bybellees-skedule op jw.org

Planne vir Bybellees

Die Bybel wys ons hoe ons op die beste manier kan lewe. As jy die Bybel gereeld lees, diep daaroor nadink en toepas wat jy leer “sal jy jou weg suksesvol maak” (Josua 1:8; Psalm 1:1-3). Jy sal ook God en sy Seun, Jesus, leer ken, en daardie kennis kan tot die ewige lewe lei. — Johannes 17:3.

Bybellees-skedule

In watter volgorde moet jy die Bybel lees? Jy kan kies. Hierdie Bybellees-skedule help jou om die Bybelboeke óf in hulle normale volgorde óf volgens onderwerp te lees. Byvoorbeeld, jy kan spesifieke gedeeltes lees om meer te leer oor hoe God met eertydse Israel gehandel het. Jy kan ander gedeeltes lees om uit te vind hoe die Christengemeente in die eerste eeu begin het en hoe dit gegroei het. As jy elke dag ’n sekere aantal hoofstukke lees, kan jy die hele Bybel binne ’n jaar deurlees.

Of jy nou soek vir ’n Bybelleesplan vir elke dag, vir ’n hele jaar of ’n Bybelleesplan vir beginners, hierdie skedule sal jou help. Laai hierdie Bybelleesplan af en begin sommer vandag om die Bybel te lees.

Laai af

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel