Benjamin Boothroyd – ’n Selfopgeleide Bybelgeleerde
Al was hy nie geleerd of uit ’n ryk familie nie, het ’n man homself Hebreeus geleer, die Skrif gestudeer en toe ’n Engelse vertaling uitgegee wat God se naam gebruik.
Video nie beskikbaar nie.
Jammer, die video kon nie laai nie.