Studie-uitgawe
MEI 2016
STUDIEARTIKELS VIR: 27 JUNIE–31 JULIE 2016
© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
GHANA
’n Jong meisie praat met haar skoolmaats oor die goeie nuus en bied vir hulle ’n traktaat aan. Sy woon in die dorp Ho in die Volta-streek van Ghana
VERKONDIGERS
125 443
BYBELSTUDIES
382 408
GEDENKMAALOPKOMS (2014)
347 725
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Besoek gerus jw.org as jy ’n bydrae wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures.