Inhoudsopgawe
3 Kan jy in jou gemeente help?
WEEK VAN 2-8 MEI 2016
6 Jongmense—Is julle gereed om gedoop te word?
WEEK VAN 9-15 MEI 2016
12 Jongmense—Hoe kan julle vir doop voorberei?
As knegte van Jehovah, is ons baie bly dat ongeveer 250 000 mense elke jaar gedoop word. Baie van dié wat hierdie belangrike stap doen, is jongmense, en party is nog nie tieners nie. Wat het hulle oortuig dat hulle gereed is om gedoop te word? Hoe het hulle vir hierdie stap voorberei? Hierdie twee studieartikels sal dié vrae beantwoord.
WEEK VAN 16-22 MEI 2016
18 Jy kan help om ons Christelike eenheid te versterk—Hoe?
Jehovah seën ons as ons met mekaar saamwerk om sy wil te doen. Hierdie artikel gee nuttige wenke oor hoe ons dit in die predikingswerk, in die gemeente en in ons gesin kan doen.
WEEK VAN 23-29 MEI 2016
24 Jehovah lei sy volk op die weg van die lewe
Jehovah het sy volk nog altyd gelei. Hierdie artikel bespreek hoe God nuwe instruksies en riglyne gegee het wanneer die omstandighede van sy volk verander het. Ons sal ook sien hoe ons op Jehovah kan vertrou om ons te lei.