Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w16 Februarie bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
w16 Februarie bl. 1-2

Inhoudsopgawe

February 2016

© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

WEEK VAN 4-10 APRIL 2016

3 Jehovah het hom “my vriend” genoem

WEEK VAN 11-17 APRIL 2016

9 Volg Jehovah se hegte vriende na

Hierdie artikels sal ons help om ons vriendskap met Jehovah God te versterk. In die eerste artikel sal ons uit die voorbeeld van Abraham leer. In die tweede artikel sal ons uit die voorbeeld van Rut, Hiskia en Jesus se moeder, Maria, leer.

WEEK VAN 18-24 APRIL 2016

14 Wees lojaal aan Jehovah

WEEK VAN 25 APRIL 2016–1 MEI 2016

20 Leer by Jehovah se lojale knegte

In hierdie artikels sal ons ’n paar Bybelverslae oor koning Dawid en sy tydgenote bespreek. Hulle voorbeeld sal ons leer hoe ons selfs in moeilike situasies lojaal aan Jehovah kan bly.

26 Lewensverhaal​—Jehovah het my gehelp om suksesvol te wees in sy diens

30 Hou aan om Jehovah met vreugde te dien

VOORBLAD:

BENIN

In die dorpie Hétin is die meeste van die huise op pale gebou om dit bo die water te hou. Mense gebruik bootjies om van een plek na ’n ander te gaan. Die 215 verkondigers en 28 pioniers in die drie gemeentes in die dorpie was baie bly toe 1 600 mense in 2014 die Gedenkmaal bygewoon het

BEVOLKING

10 703 000

VERKONDIGERS

12 167

GEWONE PIONIERS

1 492

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel