Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yb15 bl. 42-43
  • ‘Ons het ongelooflike dinge gesien’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Ons het ongelooflike dinge gesien’
  • 2015 Jaarboek van Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • Wie is die getroue en verstandige slaaf?
    Wie doen vandag Jehovah se wil?
  • ’n “Slaaf” wat getrou sowel as verstandig is
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • “Wie is werklik die getroue en verstandige slaaf?”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Hulle ‘bly die Lam volg’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
Sien nog
2015 Jaarboek van Jehovah se Getuies
yb15 bl. 42-43
Prent op bladsy 42

GLANSPUNTE VAN DIE AFGELOPE JAAR

‘Ons het ongelooflike dinge gesien’

Prent op bladsy 43

’n Blinde broer word gedoop

TOE Jesus eenkeer ’n verlamde man genees het, het almal “verbaas gestaan en God geprys en vol eerbiedige vrees gesê: ‘Vandag het ons ongelooflike dinge gesien’”! (Luk. 5:25, 26; Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling). Wat Jehovah God vandag regoor die aarde deur middel van sy geliefde Seun, die getroue en verstandige slaaf en sy getroue aanbidders verrig, gee ons selfs meer rede om te sê: “Ons het ongelooflike dinge gesien.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel