Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yb14 bl. 2-3
  • Jaarteks vir 2014

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jaarteks vir 2014
  • 2014 Jaarboek van Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • Is God se Koninkryk ’n hartstoestand?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Honderd jaar van Koninkryksheerskappy​—Hoe raak dit jou?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Gebeure voor Jesus se bediening
    Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
  • God se koninkryk heers
    Kennis wat tot die ewige lewe lei
Sien nog
2014 Jaarboek van Jehovah se Getuies
yb14 bl. 2-3
Volbladillustrasie op bladsye 2, 3

Jaarteks Vir 2014

“Laat u koninkryk kom.”​—Matteus 6:10

Omtrent honderd jaar gelede het Jehovah Jesus in die onsigbare hemel as Koning gekroon. Sedertdien het God se knegte die seëninge wat Christus se Koninkryk sal bring, ywerig bekend gemaak. Dink net! Onder Jesus se liefdevolle heerskappy sal die aarde ’n paradys word, vol mense wat mekaar werklik liefhet. Daar sal geen misdaad, geen oorlog, geen siekte, geen lyding en geen dood wees nie.

Hierdie seëninge sal binnekort ’n werklikheid word. God se Koninkryk is ’n werklikheid, en dit sal kom en al Jehovah se voornemens vervul. Bid dat die Koninkryk kom, vertel ander daarvan en hou vas aan die hoop van alles wat dit vir jou sal doen.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel