Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yb14 bl. 105
  • Hulle wou dit sien

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulle wou dit sien
  • 2014 Jaarboek van Jehovah se Getuies
2014 Jaarboek van Jehovah se Getuies
yb14 bl. 105

SIERRA LEONE EN GUINEE

Hulle wou dit sien

Prent op bladsy 105

IN 1956 het die broers in Freetown die rolprent The New World Society in Action vertoon. Hulle het vertel:

“Ons het die grootste saal in Freetown gehuur en 1 000 uitnodigings versprei. Ons het gewonder presies hoeveel mense sou kom. ’n Halfuur voordat die rolprent sou begin, was daar net 25 mense. Gedurende die volgende 15 minute het nog 100 mense opgedaag. Kort voor lank was al 500 sitplekke beset. En nog 100 mense het nie omgegee om te staan nie. ’n Verdere 500 het buite gestaan omdat daar nie plek binne was nie. Sou hulle vir ’n tweede vertoning wag? ‘Ja’, het hulle gesê. En hulle het, al het dit gereën!”

Deur die jare heen het meer as 80 000 mense regoor Sierra Leone die vertoning van hierdie en ander merkwaardige rolprente bygewoon.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel