Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w25 Februarie bl. 32
  • Wees moedig selfs wanneer jy onder druk is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wees moedig selfs wanneer jy onder druk is
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
  • Soortgelyke materiaal
  • Die beloner van almal wat hom dien
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • “Ek kan nie stilbly nie”
    God se woord vir ons deur Jeremia
  • Watter soort vriende sal jy kies?
    God se woord vir ons deur Jeremia
  • “Ek sal die moeë siel verkwik”
    God se woord vir ons deur Jeremia
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2025
w25 Februarie bl. 32

STUDIEPROJEK

Wees moedig selfs wanneer jy onder druk is

Lees Jeremia 38:​1-13 om te leer oor die moed wat die profeet Jeremia en die eunug Ebed-Meleg geopenbaar het.

Ontleed die konteks. Hoe het Jeremia gewys dat hy moedig is toe hy Jehovah se boodskap verkondig het? (Jer. 27:​12-14; 28:​15-17; 37:​6-10). Hoe het die mense gereageer? – Jer. 37:​15, 16.

Soek dieper. Onder watter druk was Jeremia? (jr 26-27 20-22). Vind uit wat jy kan oor eertydse reënputte (it-1-E 471). Watter emosies het Jeremia dalk ervaar terwyl hy in die modderige reënput was? Watter vrese moes Ebed-Meleg dalk oorkom? – w12 5/1 31 ¶2-3.

Identifiseer die lesse. Vra jouself:

  • ‘Wat leer hierdie verslag my oor die manier hoe Jehovah sy lojale knegte beskerm?’ (Ps. 97:10; Jer. 39:​15-18)

  • ‘In watter situasies sal ek moedig moet wees?’

  • ‘Wat kan my help om meer moed te hê om te doen wat reg is wanneer ek onder druk is?’ (w11 3/1 30)a

a Vir meer inligting oor studieprojekte sien “Studiewenk” in Die Wagtoring van Julie 2023.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel