Studie-uitgawe
AUGUSTUS 2023
STUDIEARTIKELS VIR: 9 OKTOBER–5 NOVEMBER 2023
© 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
PRENT OP VOORBLAD:
Jehovah beloon Daniël se lojaliteit deur ’n engel te stuur en deur die leeus se bekke toe te maak (Sien studieartikel 33, paragraaf 11)