Studie-uitgawe
FEBRUARIE 2023
STUDIEARTIKELS VIR: 3-30 APRIL 2023
© 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
PRENT OP VOORBLAD:
Regdeur sy lewe het Jesus gewys dat hy lief is vir die Skrif, en hy het toegelaat dat dit sy dade beïnvloed (Sien studieartikel 7, paragraaf 2)