Artikels op JW.ORG
HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD
Hoe slagoffers van rampe gehelp word
Gedurende die 2020-diensjaar is miljoene van ons broers en susters deur die pandemie en natuurrampe getref. Wat het ons gedoen om hulle te help?
Gaan na BIBLIOTEEK > REEKS VAN ARTIKELS > HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD.
HULP VIR DIE GESIN
Vir baie getroude paartjies is dit moeilik om met mekaar te praat, selfs al is hulle bymekaar. Hoe kan paartjies die meeste van hulle tyd saam maak?
Gaan na BIBLIOTEEK > REEKS VAN ARTIKELS > HULP VIR DIE GESIN.