Studie-uitgawe
Maart 2021
STUDIEARTIKELS VIR: 3 MEI–6 JUNIE 2021
© 2020 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Toe Dawid na sy pa se kudde omgesien het, was hy betroubaar en verantwoordelik en het hy die skape selfs teen ’n beer beskerm (Sien studieartikel 9, paragraaf 4)