Artikels op JW.ORG
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
“Ek het meer vrae as antwoorde gehad”
Wat het Mario, wat voorheen ’n predikant was, oortuig dat Jehovah se Getuies die waarheid oor die Bybel leer?
Gaan na BIBLIOTEEK > REEKS VAN ARTIKELS > DIE BYBEL VERANDER LEWENS.
IS DIT ONTWERP?
Wat maak ’n klipmossel se tande selfs sterker as spinnekopsy?
Gaan na BIBLIOTEEK > REEKS VAN ARTIKELS > IS DIT ONTWERP?