Studie-uitgawe
OKTOBER 2020
STUDIEARTIKELS VIR: 7 DESEMBER 2020–3 JANUARIE 2021
© 2020 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Wat kan meer opwindend vir ’n hele gemeente wees as om te sien hoe ’n Bybelstudent vir wie hulle lief geword het, gedoop word? (Sien studieartikel 41, paragraaf 1)