Studie-uitgawe
APRIL 2020
STUDIEARTIKELS VIR: 1 JUNIE–5 JULIE 2020
© 2020 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Broer J. F. Rutherford en ander gesalfde knegte wat die leiding geneem het, het moedig God se oordele teen hierdie goddelose wêreld verkondig (Sien studieartikel 14, paragraaf 8)