Artikels op JW.ORG
HET JY GEWEET?
God se wette oor higiëne was ver voor hulle tyd
Die eertydse nasie Israel het baat gevind deur God se wette oor higiëne te volg.
Gaan na BYBELLERINGE > DIE WETENSKAP EN DIE BYBEL > DIE BYBEL IS WETENSKAPLIK AKKURAAT.
JONGMENSE VRA
Hoe kan ek met my ouers oor hulle reëls praat?
Leer hoe om op ’n respekvolle manier met jou ouers te praat, en die goeie resultate sal jou dalk verbaas.
Gaan na BYBELLERINGE > TIENERS > JONGMENSE VRA.