Inhoudsopgawe
IN HIERDIE NOMMER
Studieartikel 6: 6-12 April 2020
2 Jehovah, ons liefdevolle Vader, is baie lief vir ons
Studieartikel 7: 13-19 April 2020
8 Ons is baie lief vir Jehovah, ons Vader
Studieartikel 8: 20-26 April 2020
14 Bevorder vrede deur teen afguns te stry
Studieartikel 9: 27 April 2020–3 Mei 2020
20 Laat Jehovah jou help om kalm te wees
26 Lewensverhaal – Ek het baie seëninge ontvang omdat ek by goeie voorbeelde geleer het
31 Het jy geweet? – Hoe bevestig argeologie die rol van Belsasar van Babilon?