Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb25 Maart bl. 12-13
  • 21-27 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 21-27 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2025
mwb25 Maart bl. 12-13

21-27 APRIL

SPREUKE 10

Lied 76 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Hoe kan ons werklik ’n gelukkige lewe hê?

(10 min.)

’n Gelukkige lewe sluit in dat ons “hardwerkende hande” in die geestelike oes moet hê (Spr 10:​4, 5; w01 7/15 25 ¶1-3)

Regverdigheid is waardevoller as materiële rykdom (Spr 10:​15, 16; w01 9/15 24 ¶3-4)

Ons kan ’n gelukkige lewe hê as gevolg van Jehovah se seën (Spr 10:22; it-1-E 340)

Twee susters gee mekaar ’n drukkie by ’n streekbyeenkoms.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Spr 10:22 – Jehovah se seëninge is sonder pyn, so hoekom het God se knegte baie probleme? (w06 5/15 30 ¶18)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Spr 10:​1-19 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Begin ’n gesprek

(4 min.) HUIS TOT HUIS. Die persoon sê vir jou dat hy nie in God glo nie (lmd les 4: Punt 3).

5. Begin ’n gesprek

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Bied ’n Bybelstudie aan (lmd les 4: Punt 4).

6. Volg op

(4 min.) INFORMELE GETUIENISWERK. Wys vir die persoon hoe om inligting op jw.org te vind waarin hy belangstel (lmd les 9: Punt 4).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 111

7. Watter seëninge maak God se knegte gelukkig?

(7 min.) Bespreking.

Die seëninge wat Jehovah op sy knegte uitstort gedurende hierdie moeilike laaste dae help ons om hom aan te hou dien en selfs om ’n gelukkiger lewe te hê (Ps 4:3; Spr 10:22). Lees die volgende tekste. En vra dan vir die gehoor hoe hierdie seëninge ons gelukkig maak.

  • Jes 65:13

  • Lu 11:13

  • Joh 13:35

Party kon meer doen in hulle bediening en dit het hulle gelukkiger gemaak.

Tonele uit die video “Jongmense – Lewe op ’n manier wat vrede sal bring!” 1. Harley. 2. Anjil. 3. Carlee.

Speel die VIDEO Jongmense – Lewe op ’n manier wat vrede sal bring! Vra dan vir die gehoor:

  • Wat het jy uit die ondervindinge van Harley, Anjil en Carlee geleer?

8. Jongste nuus van die Plaaslike Kantoor vir Ontwerp en Konstruksie vir 2025

(8 min.) Toespraak. Speel die VIDEO.

9. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 25 ¶8-13, venster op bl. 201

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 115 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel