Artikels op JW.ORG
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
Solomone het na die Verenigde State getrek en gehoop om ’n beter lewe te hê. Hy het eerder dwelms misbruik en in die tronk beland. Wat het hom gehelp om sy lewe uit te sorteer?
Gaan na OMTRENT ONS > ONDERVINDINGE > DIE BYBEL VERANDER LEWENS.
JONGMENSE VRA
Is dit belangriker om in te pas by mense wat nie goeie standaarde het nie of om net jouself te wees?
Gaan na BYBELLERINGE > TIENERS > JONGMENSE VRA.