Studie-uitgawe
JANUARIE 2020
STUDIEARTIKELS VIR: 2 MAART–5 APRIL 2020
© 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
ONS JAARTEKS VIR 2020:
“Gaan dus en maak dissipels . . . , en doop hulle.” – MATT. 28:19.
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Toe Jesus ná sy opstanding met die apostels en ander in Galilea bymekaargekom het, het hy vir hulle die instruksie gegee om te ‘gaan en dissipels te maak’ (Sien studieartikel 1, paragraaf 3-4)