Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb24 Maart bl. 4
  • 11-17 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
mwb24 Maart bl. 4

11-17 MAART

PSALM 18

Lied 148 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. “Jehovah is . . . die Een wat my red”

(10 min.)

Jehovah is soos ’n rots, vesting en ’n skild (Ps 18:​1, 2; w09 5/1 14 ¶4-5)

Jehovah hoor ons geroep om hulp (Ps 18:6; it-2-E 1161 ¶7)

Jehovah help ons (Ps 18:​16, 17; w22.04 3 ¶1)

Collage: Dawid sit by a kampvuur en dink na oor hoe Jehovah hom gehelp het. 1. Hy baklei met ’n beer wat hom aanval. 2. Hy kniel langs ’n dooie leeu. 3. Hy hou ’n swaard vas en staan oor Goliat, wat met sy gesig in die grond lê.

Jehovah besluit dalk om ’n uitdaging te verwyder soos hy soms vir Dawid gedoen het. Maar baie keer gee God “die uitweg” deur vir ons te gee wat ons nodig het sodat ons die uitdaging suksesvol kan hanteer. – 1Kor 10:13.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 18:10 – Hoekom het die psalmis gesê dat Jehovah op ’n gerub ry? (it-1-E 432 ¶2)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Ps 18:​20-39 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Goedhartigheid – Wat Jesus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 3: Punt 1-2.

5. Goedhartigheid – Volg Jesus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 3: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 60

6. Plaaslike behoeftes

(5 min.)

7. Die organisasie in aksie vir Maart

(10 min.) Speel die VIDEO.

8. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 7 ¶1-8, venster op bl. 53

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 69 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel