Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 12
  • 18-24 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 12

18-24 Desember

JOB 28-29

  • Lied 39 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Het jy ’n reputasie soos Job s’n?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 29:24 – Wat kan ons uit Job se voorbeeld leer? (g00 7/8 11 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 28:​1-28 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 17).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 13: Soek dieper – inleiding en punt 4 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 121

  • “Wat ek kan doen om ons goeie reputasie te behou”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 3 ¶12-18

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 50 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel