Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 10
  • 11-17 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 10

11-17 Desember

JOB 25-27

  • Lied 34 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Integriteit vereis nie volmaaktheid nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 26:14 – Wat laat die skepping ons oor Jehovah besef, al weet ons so min daarvan? (w16.11 9 ¶3)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 25:1–26:14 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 1).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Wys vir die persoon hoe om op jw.org inligting te vind waarin hy belangstel (th studie 17).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 13: Inleiding en punt 1-3 (th studie 15)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 45

  • “Integriteit en ons gedagtes”: (5 min.) Bespreking.

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Desember.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 3 ¶4-11

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 57 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel