Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 8
  • 4-10 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 8

4-10 Desember

JOB 22-24

  • Lied 49 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Kan ’n mens vir God nuttig wees?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 23:13 – Hoe kan Jehovah se voorbeeld ons help om ons geestelike doelwitte te bereik? (w04 7/15 21-22)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 22:​1-22 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir die persoon ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 11).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 2).

  • Toespraak: (5 min.) w21.05 18-19 ¶17-20 – Tema: ’n Positiewe gesindheid help ons om deur Jehovah gebruik te word (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 134

  • “Ouers – Leer julle kinders hoe om God bly te maak”: (10 min.) Bespreking en video.

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 3 ¶1-3, vensters op bl. 23, 24, 25, 26, en 27

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 25 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel