Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 6
  • 27 November–3 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 27 November–3 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 6

27 November–3 Desember

JOB 20-21

  • Lied 38 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Regverdigheid word nie bepaal deur rykdom nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 20:2 – Hoe kan ouermanne dié help wat met negatiewe gedagtes sukkel? (w95 1/1 9 ¶19)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 20:​1-22 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 1).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 6).

  • Toespraak: (5 min.) g 5/09 12-13 – Tema: Wil God hê dat jy ryk moet wees? (th studie 17)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 136

  • “Wees ‘tevrede . . . met die dinge wat julle nou het’”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 2 ¶16-23

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 103 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel