Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 November bl. 5
  • 20-26 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 November bl. 5

20-26 November

JOB 18-19

  • Lied 44 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Moet nooit jou broers en susters alleen laat voel nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 19:​1, 2 – Watter les kan ons leer uit hoe Job op sy “vriende” se ongevoelige woorde gereageer het? (w94 10/1 32)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 18:​1-21 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 3).

  • Toespraak: (5 min.) w20.10 17 ¶10-11 – Tema: Moedig studente aan om vriende in die gemeente te maak (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 90

  • Word Jehovah se vriend – Help ander: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan, indien moontlik, vir ’n paar kinders: Hoe kan kinders ander help?

    Wat wil jy graag doen om ander te help?

  • “’n Reëling om dié by Bethel te vertroos”: (10 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 2 ¶8-15

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 63 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel