Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 14
  • 30 Oktober–5 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 30 Oktober–5 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 14

30 Oktober–5 November

JOB 11-12

  • Lied 87 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Drie maniere om wysheid te kry en daardeur gehelp te word”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 12:11 – Hoe kan die beginsel in hierdie teks ons help om beter te luister? (w08 8/1 11 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 12:​1-25 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 1).

  • Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 13).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 12: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 135

  • “Ouers – Help jou kinders om die wysheid van God te kry”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt hfst. 1 ¶8-15, venster op bl. 12

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 3 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel