Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 12
  • 23-29 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 12

23-29 Oktober

JOB 8-10

  • Lied 107 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “God se lojale liefde beskerm ons teen Satan se leuens”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 9:32 – Wat moet ons doen as ons iets in die Bybel lees wat ons nie verstaan nie? (w10 10/15 6-7 ¶19-20)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 9:​20-35 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 17).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 3).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 16: Punt 6 en Party mense sê (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 109

  • “Help niegodsdienstige mense om hulle Skepper te leer ken”: (10 min.) Bespreking en video.

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) bt “’n Brief van die Bestuursliggaam” en hfst. 1 ¶1-7

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 64 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel