Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 10
  • 16-22 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 10

16-22 Oktober

JOB 6-7

  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wanneer jy voel dat die lewe te moeilik is”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Job 6:29 – Wat kan ons help om ons broers nie te oordeel nie? (w20.04 16 ¶10)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Job 6:​1-21 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 7).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 11).

  • Toespraak: (5 min.) w22.01 12-13 ¶15-18 – Tema: Wees ’n goeie onderrigter soos Jakobus – Gebruik goeie illustrasies (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 144

  • “Jehovah red dié wat mismoedig is”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff Deel 4: Hersiening

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 143 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel