Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 16
  • Gebruik die JW.ORG-tuisblad in jou bediening

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gebruik die JW.ORG-tuisblad in jou bediening
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Webwerf-wenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Het jy al gewonder?
    Ontwaak! – 2019
  • Studiewenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • “Dis so ’n vars benadering!”
    Ontwaak!—2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 16
Foto’s van die jw.org-tuisblad met artikels in verskillende tale.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Gebruik die JW.ORG-tuisblad in jou bediening

Die tuisblad van ons webwerf het artikels en video’s wat ontwerp is om die aandag te trek van opregte mense wat nie Jehovah se Getuies is nie (Han 13:48). Dit bespreek baie keer onderwerpe wat in die nuus is of waaroor mense dink en praat.

Hoe kan jy die jw.org-tuisblad in jou bediening gebruik?

  • Kyk gereeld na die webwerf. Kyk na wat nou beskikbaar is, en dink hoe jy dit kan gebruik om iemand te help wat belangstel. (Om ander artikels en video’s te vind wat onlangs op die tuisblad verskyn het, kliek op “Sien meer”.) As jy op datum bly met wat op die webwerf is, sal dit jou help om nuwe idees te hê om in die bediening te gebruik.

  • Gebruik artikels en video’s wat op die tuisblad verskyn om ’n gesprek te begin. Hierdie artikels en video’s kan ons dalk help om te weet waaraan mense in die gebied dink.

  • Wys vir mense die tuisblad. Verwys na spesifieke onderwerpe en wys vir die persoon hoe om die inligting op die webwerf te vind.

  • Stuur ’n skakel. Party mense wil nie in persoon met ons praat nie, maar hulle sal ons webwerf besoek. So stuur gerus ’n skakel na die tuisblad of ’n spesifieke artikel of video wat op die tuisblad verskyn aan belangstellendes.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel