Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 6
  • 25 September–1 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 25 September–1 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 6

25 September-1 Oktober

ESTER 9-10

  • Lied 102 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hy het sy gesag gebruik om sy volk te help”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Est 9:​15, 16 – Hoekom het die Jode nie enige buit geneem nie? (w06 3/1 11 ¶4)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Est 9:​1-14 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 13).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 12: Soek dieper – inleiding en punt 4 (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 117

  • “Herders wat hulle bes doen om Jehovah se volk te help”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 59: Punt 1-5

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 55 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel