Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 4
  • 18-24 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 18-24 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 4

18-24 September

ESTER 6-8

  • Lied 115 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “’n Les in goeie kommunikasie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Est 7:4 – Hoe sou ’n uitwissing van die Jode “skade vir die koning” beteken? (w06 3/1 11 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Est 8:​9-17 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 12).

  • Toespraak: (5 min.) w22.01 10-11 ¶8-10 – Tema: Wees ’n goeie onderrigter soos Jakobus – Hou jou boodskap eenvoudig (th studie 17).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 148

  • “Vertrou op Jehovah wanneer jy geboelie word”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 58

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 124 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel