Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 2
  • 4-10 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 2

4-10 September

ESTER 1-2

  • Lied 137 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Doen jou bes om soos Ester beskeie te wees”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Est 2:5 – Watter bewyse is daar dat Mordegai regtig bestaan het? (w22.11 31 ¶3-6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Est 1:​13-22 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Eerste besoek: Koninkryk – Mt 6:​9, 10. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 1).

  • Toespraak: (5 min.) w20.11 12-14 ¶3-7 – Tema: Hulp van Jesus en die engele (th studie 14).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 106

  • Wat ander jongmense sê – Hoe jou liggaam moet lyk: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Hoekom kan dit moeilik wees om ’n gebalanseerde beskouing van ons voorkoms te hê?

    Hoe kan die beginsel in 1 Petrus 3:​3, 4 ons help om ’n gebalanseerde beskouing van onsself te hê?

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir September.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 56 en eindnota 6 en 7

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 101 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel