Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 14
  • 28 Augustus–3 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 Augustus–3 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 14

28 Augustus–3 September

NEHEMIA 12-13

  • Lied 34 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wees lojaal aan Jehovah wanneer jy vriende kies”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Ne 13:10 – Aangesien die tempelsangers Leviete was, hoekom was hulle apart genoem? (it-2-E 452 ¶9)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 12:27-39 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 16).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons Bybelstudieprogram, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 3).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 11: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 20)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 108

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • “Volg Jehovah se lojale liefde na”: (10 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 55: Punt 5 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 84 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel