Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 12
  • 21-27 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 21-27 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 12

21-27 Augustus

NEHEMIA 10-11

  • Lied 37 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hulle het persoonlike opofferings vir Jehovah gemaak”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Ne 10:34 – Waarom moes die volk hout voorsien? (w06 2/1 11 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 10:28-39 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 1).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 4).

  • Toespraak: (5 min.) w11 2/15 15-16 ¶12-15 – Tema: Offerandes wat God vandag gelukkig maak (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 81

  • “Wat is jou doelwitte vir die nuwe diensjaar?”: (10 min.) Bespreking.

  • “Spesiale kampanje in September om God se Koninkryk te verkondig!”: (5 min.) Toespraak deur die diensopsiener. Help die gehoor om opgewonde te word oor die kampanje, en bespreek plaaslike reëlings.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 55: Punt 1-4

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 92 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel