Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 10
  • 14-20 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 14-20 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 10

14-20 Augustus

NEHEMIA 8-9

  • Lied 110 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die vreugde van Jehovah is julle vesting”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Ne 8:2, 8 – As die Israeliete ‘kon verstaan’ wanneer die Wet gelees was, hoekom was dit vir die Leviete nodig om dit te verduidelik? (it-1-E 145 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 8:1-12 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 13).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 11).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 11: Punt 5 en Party mense sê (th studie 8)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 132

  • “Jy kan jou gesin help om gelukkiger te wees”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 54

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 123 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel