Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 8
  • 7-13 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 8

7-13 Augustus

NEHEMIA 5-7

  • Lied 17 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Nehemia wou dien, nie gedien word nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Ne 6:13 – Hoekom sou dit vir Nehemia ’n sonde wees om in die tempel weg te kruip? (w07 7/1 30 ¶15)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 5:1-13 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 9).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 6).

  • Toespraak: (5 min.) w13 5/15 7 ¶17-19 – Tema: Suksesvolle evangeliedienaars help mekaar (th studie 20).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 90

  • “Hulle werk hard om ons te dien”: (15 min.) Bespreking en video.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 53

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 35 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel