Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 7
  • 31 Julie–6 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 31 Julie–6 Augustus
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 7

31 Julie–6 Augustus

NEHEMIA 3-4

  • Lied 143 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Dink jy dat jy te belangrik is om fisiese werk te doen?”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Ne 4:17, 18 – Hoe kon ’n man die herbouwerk met net een hand doen? (w06 2/1 9 ¶1)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 3:15-24 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Bespreek die agterblad van die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure, en bied ’n Bybelstudie aan (th studie 12).

  • Toespraak: (5 min.) km 11/12 1 – Tema: Sien die goeie weens jou harde werk (th studie 10).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 91

  • Hoe dit is om met Jehovah se Getuies te werk: (8 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat leer hierdie video ons oor hoe ons gedrag by die werk ’n goeie getuienis kan gee?

  • Plaaslike behoeftes: (7 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 52

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 29 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel