Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 6
  • 24-30 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 24-30 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 6

24-30 Julie

NEHEMIA 1-2

  • Lied 47 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ek het dadelik . . . gebid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte (10 min.)

    • Ne 2:4 – Was dit die eerste keer dat Nehemia oor hierdie saak gebid het, en wat is die les vir ons? (w86 2/15 25)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Ne 2:11-20 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 16).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 3).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 11: Soek dieper – inleiding en punt 4 (th studie 11)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 44

  • Word Jehovah se vriend – Luister Jehovah wanneer jy bid?: (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat leer hierdie video ons oor gebed?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 51

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 102 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel