Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 5
  • 17-23 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 17-23 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 5

17-23 Julie

ESRA 9-10

  • Lied 89 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die pynlike gevolge van ongehoorsaamheid”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Esr 10:44 – Waarom is die kinders saam met die vrouens weggestuur? (w06 1/15 20 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Esr 9:1-9 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die pamflet Sal mense ooit ophou swaarkry? om die onderwerp van die voorgestelde gesprek in te lei (th studie 13).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering, en noem en bespreek die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?, maar moenie die video speel nie (th studie 6).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 11: Inleiding en punt 1-3 (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 150

  • Gehoorsaamheid beskerm ons (2Te 1:8): (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan vir die gehoor: Wat sal voor Armageddon gebeur?

    Hoe help dit ons om nou gehoorsaam te wees?

    Wat is die verband tussen Armageddon en gehoorsaamheid?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 50: Punt 6-7 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 133 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel