Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Julie bl. 4
  • 10-16 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Julie bl. 4

10-16 Julie

ESRA 7-8

  • Lied 82 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Esra se gedrag het Jehovah geëer”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • Esr 8:1 – Waarom was baie Jode in Babilon teësinnig om saam met Esra na Jerusalem op te gaan? (w06 1/15 19 ¶10)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) Esr 8:21-36 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Swaarkry – 1Jo 5:19. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.

  • Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 4).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en demonstreer hoe ’n Bybelstudie werk (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 59

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 50: Punt 1-5 en video Beskerm jou kinders in die venster “Het jy geweet?”

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 134 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel