26 Junie–2 Julie
ESRA 1-3
Lied 75 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Laat Jehovah toe om jou te gebruik”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
Esr 1:5, 6 – Wat kan ons leer by party van die Israeliete wat in Babilon agtergebly het? (w06 1/15 19 ¶1)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) Esr 2:58-70 (th studie 5)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan (th studie 9).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 10: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 8)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Vind vreugde daarin om gesprekke te begin”: (15 min.) Bespreking en video.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 49: Punt 1-5
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 132 en gebed