Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 11
  • 12-18 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-18 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 11

12-18 Junie

2 KRONIEKE 32-33

  • Lied 103 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Versterk jou broers gedurende moeilike tye”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 33:15, 16 – Wat kan ons uit Manasse se voorbeeld leer? (w21.10 4 ¶11-12)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 32:1-15 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (4 min.) Bespreek die agterblad van die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure, en bied ’n Bybelstudie aan (th studie 6).

  • Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 17).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 10: Punt 5 (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 36

  • “Beskerm jouself teen afvalligheid”: (10 min.) Bespreking en video.

  • Plaaslike behoeftes: (5 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 48: Punt 1-4

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 90 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel