Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 10
  • 5-11 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 5-11 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 10

5-11 Junie

2 KRONIEKE 30-31

  • Lied 87 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Dit is goed vir ons om bymekaar te kom”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 30:20 – Wat kan ons leer uit die manier hoe Jehovah na Hiskia geluister het? (w18.09 6 ¶14-15)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 31:11-21 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 20).

  • Herbesoek: (5 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 18).

  • Toespraak: (5 min.) w19.01 11-12 ¶13-18 – Tema: Loof Jehovah deur by die vergadering te antwoord (th studie 16).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 74

  • Word Jehovah se vriend – Berei jou antwoord voor: (5 min.) Bespreking. Speel die video. Dan, as dit moontlik is, vra vir jongmense in die gehoor: Hoe kan jy voorberei om by ’n vergadering te antwoord? Hoekom kan ons gelukkig wees al word ons nie gevra om te antwoord nie?

  • Die organisasie in aksie: (10 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Junie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff Deel 3: Hersiening

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 115 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel