Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 8
  • 29 Mei–4 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 29 Mei–4 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 8

29 Mei–4 Junie

2 KRONIEKE 28-29

  • Lied 54 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jy kan Jehovah dien al het jou ouers nie ’n goeie voorbeeld gestel nie”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 29:25 – Wat leer Natan se voorbeeld ons oor die voordele daarvan om teregwysing van Jehovah te aanvaar? (w12 2/15 24-25)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 28:1-11 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 4).

  • Herbesoek: (3 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 19).

  • Bybelstudie: (6 min.) lff les 10: Punt 4 (th studie 13)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 56

  • “Jehovah is die ‘Vader van vaderlose kinders’”: (8 min.) Bespreking en video.

  • Plaaslike behoeftes: (7 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 47

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 86 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel