Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 7
  • 22-28 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 22-28 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 7

22-28 Mei

2 KRONIEKE 25-27

  • Lied 80 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah kan vir u baie meer as dit gee”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 26:4, 5 – Wat leer Ussia se voorbeeld ons oor die belangrikheid daarvan om ’n geestelike mentor te hê? (w07 12/15 10 ¶1-2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 25:1-13 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon hoe ons Bybelstudieprogram werk, en gee vir die persoon ’n Bybellesse-kontakkaartjie (th studie 2).

  • Herbesoek: (4 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Vertel vir die persoon van ons webwerf, en gee vir hom ’n jw.org-kontakkaartjie (th studie 15).

  • Bybelstudie: (5 min.) lff les 10: Inleiding en punt 1-3 (th studie 3)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 136

  • Die ewige lewe is enige opoffering werd (Mr 10:29, 30): (15 min.) Bespreking. Speel die video. Vra dan die gehoor: Wat moet Jesus se belofte in Markus 10:29, 30 ons motiveer om te doen? Hoe het Jesus gereageer toe sy halfbroers eers nie geloof in hom gestel het nie? Wat moet ons in gedagte hou wanneer dit kom by ons familielede wat nie in die waarheid is nie?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 46

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 51 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel