Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 Mei bl. 6
  • 15-21 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 15-21 Mei
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 Mei bl. 6

15-21 Mei

2 KRONIEKE 22-24

  • Lied 73 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah beloon moedige dade”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 2Kr 24:22 – Hoe het Sagaria se profetiese versoek waar geword? (it-2-E 1223 ¶13)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 22:1-12 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie aan uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting (th studie 1).

  • Herbesoek: (4 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Nooi die persoon na ’n vergadering (th studie 17).

  • Toespraak: (5 min.) w10 2/15 6-8 ¶6-10 – Tema: Jehovah se gees sal jou help om moedig te wees (th studie 8).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 55

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 45: Punt 4 en Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 37 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel