8-14 Mei
2 KRONIEKE 20-21
Lied 118 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Vertrou op Jehovah julle God”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
2Kr 21:14, 15 – Hoe het Elia se profesie oor Joram waar geword? (it-1-E 1271 ¶1-2)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 2Kr 20:20-30 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Herbesoek-video: (5 min.) Bespreking. Speel die video Herbesoek: Die Bybel – Op 21:3, 4. Stop die video by elke pouse, en vra vir die gehoor die vrae wat in die video verskyn.
Herbesoek: (3 min.) Gebruik die onderwerp van die voorgestelde gesprek (th studie 9).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 09: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 14)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Is jy gereed vir ’n ekonomiese krisis?”: (15 min.) Bespreking en video. Moet deur ’n ouerman hanteer word. Sluit herinneringe van die takkantoor en die liggaam van ouermanne in, as dit beskikbaar is.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 45: Punt 1-3
Slotkommentaar (3 min.)